1
PREDIKER 4:9-10
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.
Palyginti
Naršyti PREDIKER 4:9-10
2
PREDIKER 4:12
En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.
Naršyti PREDIKER 4:12
3
PREDIKER 4:11
Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word?
Naršyti PREDIKER 4:11
4
PREDIKER 4:6
Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.
Naršyti PREDIKER 4:6
5
PREDIKER 4:4
Verder het ek gesien dat al die moeitevolle arbeid en al die bekwaamheid by die werk naywer is van die een teenoor die ander. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.
Naršyti PREDIKER 4:4
6
PREDIKER 4:13
Beter is 'n behoeftige maar wyse jongman as 'n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie.
Naršyti PREDIKER 4:13