1
PSALMS 150:6
Afrikaans 1983
AFR83
Laat alles wat asemhaal, die Here prys! Prys die Here!
比較
PSALMS 150:6で検索
2
PSALMS 150:1
Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf!
PSALMS 150:1で検索
3
PSALMS 150:2
Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid!
PSALMS 150:2で検索