YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

PSALMS 146の有名な聖句

1

PSALMS 146:5

Afrikaans 1983

AFR83

Dit gaan goed met die mens wat sy hulp van die God van Jakob ontvang, die mens wie se hoop gevestig is op die Here, sy God.

比較

PSALMS 146:5で検索

2

PSALMS 146:3

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie op magtiges vertrou nie, nie op 'n mens nie; hy kan jou nie red nie.

比較

PSALMS 146:3で検索

3

PSALMS 146:7-8

Afrikaans 1983

AFR83

Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. Die Here bevry die gevangenes, die Here laat blindes sien, Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die Here het die regverdiges lief.

比較

PSALMS 146:7-8で検索

4

PSALMS 146:6

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het die hemel en die aarde gemaak, die see en alles daarin. Hy bly vir altyd getrou

比較

PSALMS 146:6で検索

5

PSALMS 146:9

Afrikaans 1983

AFR83

Hy beskerm vreemdelinge en help weeskinders en weduwees, maar Hy versper die pad vir die goddeloses.

比較

PSALMS 146:9で検索

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest