YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 31の有名な聖句

1

SPREUKE 31:30

Afrikaans 1983

AFR83

Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word.

比較

SPREUKE 31:30で検索

2

SPREUKE 31:25-26

Afrikaans 1983

AFR83

Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie. As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.

比較

SPREUKE 31:25-26で検索

3

SPREUKE 31:20

Afrikaans 1983

AFR83

Sy het 'n oop hand vir die armes, sy is vrygewig teenoor die behoeftiges.

比較

SPREUKE 31:20で検索

4

SPREUKE 31:10

Afrikaans 1983

AFR83

'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene.

比較

SPREUKE 31:10で検索

5

SPREUKE 31:31

Afrikaans 1983

AFR83

Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte.

比較

SPREUKE 31:31で検索

6

SPREUKE 31:28

Afrikaans 1983

AFR83

Haar kinders prys haar, haar man bewonder haar

比較

SPREUKE 31:28で検索

無料の読書プランとSPREUKE 31に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest