YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 29の有名な聖句

1

SPREUKE 29:25

Afrikaans 1983

AFR83

As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.

比較

SPREUKE 29:25で検索

2

SPREUKE 29:18

Afrikaans 1983

AFR83

Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder 'n volk; dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here onderhou.

比較

SPREUKE 29:18で検索

3

SPREUKE 29:11

Afrikaans 1983

AFR83

'n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; 'n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer.

比較

SPREUKE 29:11で検索

4

SPREUKE 29:15

Afrikaans 1983

AFR83

'n Pak slae en 'n teregwysing bring wysheid; 'n kind wat sonder dissipline grootword, steek sy moeder in die skande.

比較

SPREUKE 29:15で検索

5

SPREUKE 29:17

Afrikaans 1983

AFR83

Gee jou seun 'n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf.

比較

SPREUKE 29:17で検索

6

SPREUKE 29:23

Afrikaans 1983

AFR83

Hoogmoed bring 'n mens tot 'n val; nederigheid bring eer.

比較

SPREUKE 29:23で検索

7

SPREUKE 29:22

Afrikaans 1983

AFR83

'n Opvlieënde mens veroorsaak rusie; iemand wat kort van draad is, doen sonde op sonde.

比較

SPREUKE 29:22で検索

8

SPREUKE 29:20

Afrikaans 1983

AFR83

Jy sien self: vir die man wat praat sonder om eers te dink, is daar minder hoop as vir 'n dwaas.

比較

SPREUKE 29:20で検索

無料の読書プランとSPREUKE 29に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest