1
SPREUKE 23:24
Afrikaans 1983
AFR83
'n Vader van 'n kind wat reg doen, voel baie gelukkig; 'n wyse seun verskaf sy vader groot vreugde.
比較
SPREUKE 23:24で検索
2
SPREUKE 23:4
Moet jou nie afsloof om ryk te word nie en moenie jou sin vir waardes verloor nie.
SPREUKE 23:4で検索
3
SPREUKE 23:18
dan sal jy 'n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie.
SPREUKE 23:18で検索
4
SPREUKE 23:17
Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien
SPREUKE 23:17で検索
5
SPREUKE 23:13
Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe.
SPREUKE 23:13で検索
6
SPREUKE 23:12
Gee aandag aan wat ek jou voorskryf, luister goed na wat ek jou leer.
SPREUKE 23:12で検索
7
SPREUKE 23:5
Jy het nog skaars die rykdom gesmaak of dit is weg; dit kry vlerke en vlieg die lug in soos 'n arend.
SPREUKE 23:5で検索
8
SPREUKE 23:22
Wees gehoorsaam aan jou vader en moeder, jy is hulle kind; en moet hulle nie verag as hulle oud geword het nie.
SPREUKE 23:22で検索