YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 17の有名な聖句

1

SPREUKE 17:17

Afrikaans 1983

AFR83

Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.

比較

SPREUKE 17:17で検索

2

SPREUKE 17:22

Afrikaans 1983

AFR83

'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput.

比較

SPREUKE 17:22で検索

3

SPREUKE 17:9

Afrikaans 1983

AFR83

Wie 'n verkeerde optrede teenoor homself verontagsaam, soek goeie verhoudinge; wie 'n saak bly ophaal, bring verwydering tussen vriende.

比較

SPREUKE 17:9で検索

4

SPREUKE 17:27

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; 'n mens met insig bly kalm.

比較

SPREUKE 17:27で検索

5

SPREUKE 17:28

Afrikaans 1983

AFR83

As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.

比較

SPREUKE 17:28で検索

6

SPREUKE 17:1

Afrikaans 1983

AFR83

Liewer 'n stukkie droë brood met vrede daarby as 'n huis vol kos met 'n getwis daarby.

比較

SPREUKE 17:1で検索

7

SPREUKE 17:14

Afrikaans 1983

AFR83

Om rusie te begin, is om 'n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref.

比較

SPREUKE 17:14で検索

8

SPREUKE 17:15

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het 'n afsku van wie die skuldige onskuldig verklaar én van wie die onskuldige skuldig verklaar.

比較

SPREUKE 17:15で検索

無料の読書プランとSPREUKE 17に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest