1
JESAJA 5:20
Afrikaans 1983
AFR83
Ellende wag vir dié wat sleg goed noem en goed sleg, wat van duisternis lig maak en van lig duisternis, wat bitter soet noem en soet bitter.
比較
JESAJA 5:20で検索
2
JESAJA 5:21
Ellende wag vir dié wat dink hulle het die wysheid in pag, wat dink hulle het baie verstand.
JESAJA 5:21で検索
3
JESAJA 5:13
Omdat my volk My nie wil ken nie, sal hulle in ballingskap weggevoer word. Volk en leiers sal saam van honger sterf, omkom van dors.
JESAJA 5:13で検索