1
JESAJA 22:22
Afrikaans 1983
AFR83
Aan hom sal Ek die sleutels van die koning se huis gee; wat hý oopsluit, sal niemand toesluit nie, wat hý toesluit, sal niemand oopsluit nie.
比較
JESAJA 22:22で検索
2
JESAJA 22:23
Ek sal hom in sy amp bevestig, hy sal wees soos 'n spyker wat goed ingeslaan is, in sy amp sal hy die trots van sy hele familie word.
JESAJA 22:23で検索