YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

JESAJA 19の有名な聖句

1

JESAJA 19:25

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is my volk Egipte, geseënd is Assirië wat deur My geskep is, en geseënd is Israel, my eiendom.

比較

JESAJA 19:25で検索

2

JESAJA 19:20

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle sal dien as tekens en hulle sal getuig van die Here die Almagtige se teenwoordigheid in Egipte. As die Egiptenaars tot die Here roep omdat hulle verdruk word, sal Hy 'n redder vir hulle stuur. Hy sal hulle saak behartig en hulle red.

比較

JESAJA 19:20で検索

3

JESAJA 19:1

Afrikaans 1983

AFR83

'n Uitspraak van die Here teen Egipte: Die Here ry op 'n vinnige wolk, Hy gaan na Egipte toe. Egipte se gode is bang vir Hom, die Egiptenaars se harte verstyf van angs.

比較

JESAJA 19:1で検索

4

JESAJA 19:19

Afrikaans 1983

AFR83

Daardie dag sal daar binne-in Egipte 'n altaar en op sy grense 'n klippilaar wees wat aan die Here gewy is.

比較

JESAJA 19:19で検索

無料の読書プランとJESAJA 19に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest