Markus 6:5-6
Markus 6:5-6 CAB23
En hy kon daar geen kragtige werk doen nie, behalwe dat hy sy hande op 'n paar siekes gelê en hulle genees het. En hy was verwonderd oor hulle ongeloof. En hy het in die dorpe rondgegaan en geleer.