1
Matteus 4:4
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar Hy antwoord: “Daar staan geskryf, “ ‘Van brood alleen sal die mens nie leef nie, maar van elke uitspraak wat uit die mond van God kom.’ ”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Matteus 4:4
2
Matteus 4:10
Toe sê Jesus vir hom: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskryf, “ ‘Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.’ ”
Nyochaa Matteus 4:10
3
Matteus 4:7
Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskryf, “ ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”
Nyochaa Matteus 4:7
4
Matteus 4:1-2
Hierna is Jesus deur die Gees die woestyn ingelei om deur die Duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte lank het Hy gevas, en later honger geword.
Nyochaa Matteus 4:1-2
5
Matteus 4:19-20
Hy sê vir hulle: “Volg My, en Ek sal julle vissers van mense maak!” Hulle het onmiddellik hulle nette gelos en Hom gevolg.
Nyochaa Matteus 4:19-20
6
Matteus 4:17
Van toe af het Jesus met sy verkondiging begin en gesê: “Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”
Nyochaa Matteus 4:17