1
Matteus 3:8
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Dra liewer vrugte wat by die bekering pas.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Matteus 3:8
2
Matteus 3:17
En meteens het 'n stem uit die hemele gesê: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug.”
Nyochaa Matteus 3:17
3
Matteus 3:16
Nadat Jesus gedoop is, het Hy dadelik uit die water opgestaan. Meteens het die hemele vir Hom oopgegaan en Hy het die Gees van God soos 'n duif op Hom sien neerdaal.
Nyochaa Matteus 3:16
4
Matteus 3:11
Ek doop julle wel met water met die oog op bekering, maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie eers werd om sy sandale vir Hom aan te dra nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.
Nyochaa Matteus 3:11
5
Matteus 3:10
Die byl lê reeds teen die wortel van die boom. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Nyochaa Matteus 3:10
6
Matteus 3:3
Hy was immers die een van wie die profeet Jesaja gepraat het toe hy gesê het: “'n Stem van iemand wat roep in die woestyn, ‘Maak die pad vir die Here gereed, maak sy paaie reguit!’ ”
Nyochaa Matteus 3:3