YouVersion logó
BibliaOlvasótervekVideók
Szerezd meg az alkalmazást
Nyelvválasztó
Keresés

Népszerű bibliai igeversek innen: MARKUS 4

1

MARKUS 4:39-40

Afrikaans 1983

AFR83

Toe staan Hy op, bestraf die wind en sê vir die see: “Hou op! Bedaar!” Die wind het gaan lê en daar het 'n groot stilte gekom. Toe sê Hy vir hulle: “Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?”

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:39-40

2

MARKUS 4:41

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle is met groot ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie kan Hy tog wees dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:41

3

MARKUS 4:38

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het op die bank in die agterstewe gelê en slaap. Hulle maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Meneer, gee U dan nie om dat ons vergaan nie?”

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:38

4

MARKUS 4:24

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het ook vir hulle gesê: “Gee aandag aan wat julle hoor! Want met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word en daar sal vir julle nog toegevoeg word.

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:24

5

MARKUS 4:26-27

Afrikaans 1983

AFR83

Verder het Hy gesê: “Met die koninkryk van God gaan dit só: Iemand saai die saad op die land en gaan slaap en staan op, dag na dag, en die saad ontkiem en groei – hóé weet hy self nie.

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:26-27

6

MARKUS 4:23

Afrikaans 1983

AFR83

As iemand ore het en kan hoor, moet hy luister!”

Összehasonlít

Fedezd fel: MARKUS 4:23

Előző fejezet
Következő fejezet
YouVersion

Bátorítás és kihívás arra, hogy minden nap keressük az Istennel való bensőséges kapcsolatot.

Misszió

Rólunk

Álláslehetőség

Önkéntesség

Blog

Sajtó

Hasznos linkek

Súgó

Adomány

Biblia-fordítások

Hangos Bibliák

Biblia nyelve

Napi igevers


Egy digitális misszió:

Life.Church
Magyar

©2026 Life.Church / YouVersion

Adatvédelmi irányelvekÁSZF
Felelős közzététel
FacebookTwitterInstagramYoutubePinterest