Gebede Om Jou Hart Te SeënEgzanp

Bome van geregtigheid
God van elke trotse boom, voorsien ons van u krag; help ons ook om soos hul te vertoon, onverskrokke, elke dag. Ons is bome deur U geplant, o God; ons kan slegs op u sorg wag.
Laat die lewensap nou deur elke aar van ons vloei sodat ons volmaak vir U kan groei. God van die son en reën, U wat die rigting van die wind bepaal, kom seën ons met u krag.
-AMY CARMICHAEL
Ekriti
Konsènan Plan sa a

Soms kort jy net die regte woorde om jou gesprek met jou Vader te begin. Hierdie 10 gebede sal jou help om die regte woorde te vind voordat jy self verder uit jou hart uit bid, of jy stil by die Here wil sit, of as ’n groep in gesprek met God wil tree. Hierdie gebede is saamgestel uit die gebedeboek GEBEDE OM JOU HART TE SEËN.
More
Plan ki liye yo

Bondye pa ChatGPT

Ansèyman Jezi : Desizyon saj & benediksyon ki dire

Gerizon Jezi : Eksplore pouvwa & konpasyon

Karèm/Pak : Dènye jou Jezi yo

Parabòl Jezi : Eksplikasyon pratik sou Peyi Wa a

Istwa Nwèl : 5 jou sou nesans Jezi

Grandi Nan Sanktifikasyon

Mirak Jezi : Revele idantite divin Li

Karèm/Pak : Jezi fè fas ak lanmò avèk kouraj
