1
SPREUKE 9:10
Afrikaans 1983
AFR83
Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.
Konpare
Eksplore SPREUKE 9:10
2
SPREUKE 9:8
Moenie 'n ligsinnige mens probeer opvoed nie, hy sal jou daarvoor haat. Voed 'n wyse op, en hy sal lief wees vir jou.
Eksplore SPREUKE 9:8
3
SPREUKE 9:9
Gee jou aandag aan 'n wyse mens, en hy kry meer wysheid, leer 'n regverdige, en sy kennis vermeerder.
Eksplore SPREUKE 9:9
4
SPREUKE 9:11
As jy wysheid het, sal jy lank lewe, jou lewensjare sal vermeerder word.
Eksplore SPREUKE 9:11
5
SPREUKE 9:7
Wie iemand so opvoed dat hy 'n ligsinnige mens word, moet die verwyt daarvoor dra; wie iemand so leer dat hy 'n goddelose word, doen dit tot sy eie skande.
Eksplore SPREUKE 9:7
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo