Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan SPREUKE 10

1

SPREUKE 10:22

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:22

2

SPREUKE 10:19

Afrikaans 1983

AFR83

Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:19

3

SPREUKE 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:12

4

SPREUKE 10:4

Afrikaans 1983

AFR83

'n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:4

5

SPREUKE 10:17

Afrikaans 1983

AFR83

Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe; wie teregwysing verwerp, dwaal van dié pad af.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:17

6

SPREUKE 10:9

Afrikaans 1983

AFR83

Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:9

7

SPREUKE 10:27

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:27

8

SPREUKE 10:3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:3

9

SPREUKE 10:25

Afrikaans 1983

AFR83

As die stormwind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.

Konpare

Eksplore SPREUKE 10:25

Plan lekti ak devosyon gratis yo ki gen rapò ak SPREUKE 10

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo