Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan JESAJA 12

1

JESAJA 12:2

Afrikaans 1983

AFR83

God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.”

Konpare

Eksplore JESAJA 12:2

2

JESAJA 12:3

Afrikaans 1983

AFR83

Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding.

Konpare

Eksplore JESAJA 12:3

3

JESAJA 12:5

Afrikaans 1983

AFR83

Sing tot die eer van die Here, want Hy het groot dinge gedoen, maak dit aan die hele wêreld bekend.

Konpare

Eksplore JESAJA 12:5

4

JESAJA 12:4

Afrikaans 1983

AFR83

Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is.

Konpare

Eksplore JESAJA 12:4

5

JESAJA 12:1

Afrikaans 1983

AFR83

Op daardie dag sal jy sê: “Ek loof U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nou nie meer kwaad nie en U het vir my uitkoms gegee.

Konpare

Eksplore JESAJA 12:1

6

JESAJA 12:6

Afrikaans 1983

AFR83

Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige van Israel en Hy is by julle!”

Konpare

Eksplore JESAJA 12:6

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo