YouVersion logo
Ikona pretraživanja

Kolossense 3:8

Kolossense 3:8 ABA

Maar nou moet julle nie meer daardie slegte dinge doen nie. Julle moenie kwaad word en dan verkeerde dinge sê of doen nie. Julle moenie lelike dinge teen ander mense sê nie. Julle moenie dinge sê wat ander mense seermaak nie.

Besplatni planovi za čitanje i nadahnuti sadržaji povezani s temom Kolossense 3:8