Logo YouVersion
Îcone de recherche

1 Tessalonisense 5:14

1 Tessalonisense 5:14 DB

Ek wil julle ook daaraan herinner dat julle ’n plig het teenoor ander Christene. Sê vir daardie mense wat moeilikheid in die kerk veroorsaak om dadelik daarmee op te hou. Praat Christene wie se geloof klein is moed in. Ondersteun die gelowiges wat nog nie mooi verstaan waaroor ons geloof gaan nie. Wees geduldig met almal met wie julle te doen kry.

Plans de lecture et méditations gratuites relatifs à1 Tessalonisense 5:14