Logo YouVersion
Îcone de recherche

1 Tessalonisense 4:16

1 Tessalonisense 4:16 DB

Wanneer God beveel dat die laaste dag aanbreek, sal die heel belangrikste engel in die hemel skielik kliphard uitroep. God se hemelse trompet sal ook begin blaas. Terwyl dit gebeur, sal die Here na die aarde toe kom. Al die Christene wat reeds dood is, sal lewendig word.

Plans de lecture et méditations gratuites relatifs à1 Tessalonisense 4:16