Logo de YouVersion
Icono de búsqueda

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids GefokusMuestra

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids Gefokus

DÍA 3 DE 5

Gebaseer op jou bevindinge in Dag 1 en 2, watter waarhede en wysheid het jy ontdek? Watter waarhede is makliker of moeiliker vir jou om te glo?

As jy hierdie waarheid glo, hoe beïnvloed dit jou geloof?

Escritura

Acerca de este Plan

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids Gefokus

Die Here wil hê dat sy gelowiges op geloofsvlerke moet sweef. Die Bybel is ons gids, die karakters daarin ons voorbeelde, en die Heilige Gees ons hulp vir die lewe in geloof. Die Bybel is vol getuienisse wat ‘n alternatiewe lewe van rebellie en ongehoorsaamheid gekies het, asook die wat ‘n lewe van oorgawe in geloof gekies het.

More