Handelinge - In Sy Krag: Gister en VandagSample

Oordenkingsvrae:
Week 6:
1. Waarom staan hoop in die opstanding, sentraal in ons as gelowiges, se geloof?
2. Hoekom was Paulus vol vertroue in die bevryding van God, selfs al het hy ‘n gewisse dood in die gesig gestaar? Wat het hom hierdie vertroue gegee?
3. Waarom gee God sy volk voortdurend opdrag om nie bang te wees nie?
4. Watter uitwerking het vrees op ons geloof? Waarom is vrees iets waarvan ons moet wegdraai, ongeag die situasie?
5. Wat veroorsaak dat jy vandag vrees of angs ervaar? Is jy bereid om dit aan God oor te gee?
About this Plan

In Sy Krag: Gister en Vandag, is 'n in-diepte studie van die boek Handelinge. Soos ons die vroeë kerk en die verspreiding van die evangelie bestudeer, hoop ons om bemoediging en krag te vind om voort te gaan om die evangelie in ons invloedsfere te versprei. God het die vroeë kerk bemagtig om die evangelie elke dag te versprei en Hy doen dieselfde vir ons, selfs nou.
More
Related plans

Connect With God Through Adoration | 7-Day Devotional

The Wisdom of Humility

Stick Together

The Woman of Faith

Go Into All the World

Rise Higher With Humility: 3 Days to a Lighter Heart

Arid Hearts Lush Hearts

Five Signs You're Having a Mid-Faith Crisis

God’s Strengthening Word: Being Renewed by the Holy Spirit
