1
Psalms 147:3
Die Boodskap
Hy troos elkeen wat hartseer is. Die seerplekke wat die lewe gee, maak Hy weer gesond.
Compare
Explore Psalms 147:3
2
Psalms 147:11
Wat Hy wil hê, is dat mense Hom moet dien en aanbid. Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet.
Explore Psalms 147:11
3
Psalms 147:5
Ons Here is groot en baie sterk. Daar is niks wat Hy nie weet nie.
Explore Psalms 147:5
4
Psalms 147:4
Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar is. Hy regeer oor elkeen van hulle. Daarom ken Hy hulle almal.
Explore Psalms 147:4
5
Psalms 147:6
Die Here help die mense wat hulp nodig het. Maar mense wat hulle nie aan Hom steur nie, moet weet dat daar groot probleme op hulle wag.
Explore Psalms 147:6
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos