YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HEBREËRS 3

1

HEBREËRS 3:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar vermaan mekaar elke dag so lank as dit vandag genoem word, sodat niemand van julle deur die verleiding van die sonde verhard word nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 3:13

2

HEBREËRS 3:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle 'n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 3:12

3

HEBREËRS 3:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 3:14

4

HEBREËRS 3:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 3:8

5

HEBREËRS 3:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DAAROM, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 3:1

Gratis læseplaner og andagter relateret til HEBREËRS 3

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest