YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HEBREËRS 4

1

HEBREËRS 4:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:12

2

HEBREËRS 4:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:16

3

HEBREËRS 4:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:15

4

HEBREËRS 4:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:13

5

HEBREËRS 4:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:14

6

HEBREËRS 4:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat ons ons dan beywer om in te gaan in dié rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid mag val nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 4:11

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest