YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HEBREËRS 2

1

HEBREËRS 2:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 2:18

2

HEBREËRS 2:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het — dit is die duiwel

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 2:14

3

HEBREËRS 2:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DAAROM moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 2:1

4

HEBREËRS 2:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy 'n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 2:17

5

HEBREËRS 2:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar ons sien Hom, naamlik Jesus, wat vir 'n kort tydjie minder as die engele gemaak is, vanweë die lyde van die dood met heerlikheid en eer gekroon, sodat Hy deur die genade van God vir elkeen die dood sou smaak.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 2:9

Gratis læseplaner og andagter relateret til HEBREËRS 2

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest