YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra EFÉSIËRS 1

1

EFÉSIËRS 1:18-21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is; en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige.

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 1:18-21

2

EFÉSIËRS 1:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 1:4-5

3

EFÉSIËRS 1:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 1:7

4

EFÉSIËRS 1:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 1:3

Gratis læseplaner og andagter relateret til EFÉSIËRS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest