YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra EFÉSIËRS 2

1

EFÉSIËRS 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 2:10

2

EFÉSIËRS 2:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 2:8-9

3

EFÉSIËRS 2:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 2:4-5

4

EFÉSIËRS 2:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 2:6

5

EFÉSIËRS 2:19-20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is

Sammenlign

Udforsk EFÉSIËRS 2:19-20

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest