Logo YouVersion
Ikona vyhledávání

ROMEINE 5:1-2

ROMEINE 5:1-2 AFR83

God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Obrázkový verš ROMEINE 5:1-2

ROMEINE 5:1-2 - God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Bezplatné plány čtení Bible a zamyšlení související s ROMEINE 5:1-2