1
MARKUS 3:35
Afrikaans 1983
AFR83
Elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.”
Porovnat
Zkoumat MARKUS 3:35
2
MARKUS 3:28-29
“Dit verseker Ek julle: Alles sal die mense vergewe kan word, al die sondige lastertaal wat hulle praat. Wie egter teen die Heilige Gees laster, word tot in ewigheid nie vergewe nie maar bly ewig skuldig aan die sonde.”
Zkoumat MARKUS 3:28-29
3
MARKUS 3:24-25
As 'n koninkryk onderling verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie; en as 'n huisgesin onderling verdeeld is, sal daardie huisgesin nie kan bly staan nie.
Zkoumat MARKUS 3:24-25
4
MARKUS 3:11
As mense wat van onrein geeste besete was, Hom sien, het hulle voor Hom neergeslaan en geskreeu: “U is die Seun van God!”
Zkoumat MARKUS 3:11