1
JEREMIA 30:17
Afrikaans 1983
AFR83
Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here, selfs al noem hulle jou: Die stad wat verstoot is, Sion vir wie niemand omgee nie.
Porovnat
Zkoumat JEREMIA 30:17
2
JEREMIA 30:19
Daar sal lofsange uit hulle kom, feesliedere! Ek sal my volk baie maak, hulle sal nie minder word nie. Ek sal eer aan hulle gee, hulle sal nie geminag word nie.
Zkoumat JEREMIA 30:19
3
JEREMIA 30:22
Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Zkoumat JEREMIA 30:22