1
HEBREËRS 7:25
Afrikaans 1983
AFR83
Daarom kan Hy ook dié wat deur Hom na God gaan, eens en vir altyd verlos: Hy lewe vir altyd om vir hulle by God in te tree.
Porovnat
Zkoumat HEBREËRS 7:25
2
HEBREËRS 7:26
Vir ons was so 'n hoëpriester nodig, een wat heilig, skuldeloos en sonder smet is, verwyder uit die midde van die sondaars en verhoog bo die hemele
Zkoumat HEBREËRS 7:26
3
HEBREËRS 7:27
een wat nie, soos die hoëpriesters, elke dag offers hoef te bring, eers vir sy eie sondes en dan vir dié van die volk nie. Hy het immers eens en vir altyd 'n offer vir die sondes gebring toe Hy Homself geoffer het.
Zkoumat HEBREËRS 7:27