1
HEBREËRS 3:13
Afrikaans 1983
AFR83
Maar solank daar nog 'n “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.
Porovnat
Zkoumat HEBREËRS 3:13
2
HEBREËRS 3:12
Broers, julle moet toesien dat daar nooit by een van julle 'n verkeerde gesindheid van ongeloof ontstaan en hy van die lewende God afvallig word nie.
Zkoumat HEBREËRS 3:12
3
HEBREËRS 3:14
Ons behou deel aan Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het.
Zkoumat HEBREËRS 3:14
4
HEBREËRS 3:8
moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het en My in die woestyn op die proef gestel het.
Zkoumat HEBREËRS 3:8
5
HEBREËRS 3:1
Daarom, broers wat vir die Here afgesonder is en deelgenote is van die hemelse roeping, moet julle noukeurig let op Jesus, die Apostel en Hoëpriester van die geloof wat ons bely.
Zkoumat HEBREËRS 3:1