Jakobus 4:14

Jakobus 4:14 DB

Sê my, weet jy presies wat môre gaan gebeur? Kan jy dit regtig sê? Dink maar aan die lewe. Dit is so onseker en kortstondig. Dit is soos weerlig wat slaan. Die een oomblik is dit helder daar, maar die volgende oomblik is dit weg.

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Jakobus 4:14