Genesis 32:30
Genesis 32:30 DB
Jakob was verbaas. “Wie is jy nou eintlik? En wat is jou naam?” het hy gevra. “Hoekom vra jy my naam?” het die man gesê. Hy het Jakob geseën en toe is hy weg.