ROMEINE 13:12

ROMEINE 13:12 AFR53

Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.