HEBREËRS 12:3

HEBREËRS 12:3 AFR53

Want julle moet ag gee op Hom wat so 'n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie.