HANDELINGE 27:22

HANDELINGE 27:22 AFR53

Maar nou vermaan ek julle om moed te hou, want daar sal hoegenaamd geen verlies van lewe onder julle wees nie, maar alleen van die skip.