Z'kharyah 9:9
Z'kharyah 9:9 SPC
Swaai in die rondte van vreugde, oorvloediglik, o dogter van Tziyon! Skreeu dit uit, o dogter van Yerushalayim! Let op, jou Koning kom na jou toe; Hy is regverdig en toegerus met verlossing, nederig en ry op ’n donkie, op ’n jong donkie, die vul van ’n donkie.


