Romeine 14:11-12

Romeine 14:11-12 SPC

Soos daar geskryf is: “Sowaar as Ek leef, sê יהוה, voor My sal elke knie buig en elke tong sal aan My lofprysing gee.” Daarvolgens sal elkeen van ons aangaande sy lewe aan God rekenskap gee.