Markos 13:35-37
Markos 13:35-37 SPC
Wees dan waaksaam, want julle weet nie wanneer die meester van die huis kom nie: in die laat middag of middernag of met die kraai van die haan of vroeg in die oggend nie sodat hy nie miskien in die stilte kom en julle aan die slaap kry nie. Wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Wees waaksaam!”

