Mattityahu 6:30
Mattityahu 6:30 SPC
As dit dan is hoe God die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, aantrek, sal Hy julle dan nie soveel meer aantrek nie? Hoe min vertroue het julle nie!