Mattityahu 23:25

Mattityahu 23:25 SPC

Wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, want julle maak die buitekant van die beker en die bord skoon, maar binnekant is dit vol uitbuitery en onregverdigheid.