Mattityahu 22:19-21
Mattityahu 22:19-21 SPC
Wys My die denarion waarmee die belasting betaal word” en hulle gee vir Hom ’n denarion. Yeshua vra vir hulle: “Wie se beeld en inskripsie is dié?” Hulle antwoord: “Die keiser s’n.” Hy sê vir hulle: “Gee daarom aan die keiser wat die keiser s’n is en aan God wat God s’n is.”

