Mattityahu 21:9
Mattityahu 21:9 SPC
Die skare wat voor geloop en dié wat gevolg het, het uitgeskreeu en gesê: “Red ons nou, Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה. U in die hoogste hemel: red ons nou!”