Mattityahu 20:26-28

Mattityahu 20:26-28 SPC

maar só moet dit onder julle nie wees nie, maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees en wie ook al tussen julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees; net soos die Seun van die mens nie gekom het om bedien te word nie, maar om te dien en Homself as ’n Losprys vir baie te gee.”