Mattityahu 15:25-27

Mattityahu 15:25-27 SPC

maar sy kom en val voor Hom neer en sê: “My Meester, help my!” Hy sê vir haar: “Dit is nie goed om die brood van die kinders weg te vat en dit vir die honde te gooi nie,” maar sy sê: “Ja, my Meester, selfs die honde eet van die krummels wat van hulle base se tafel afval en hulle leef.”