Mal'akhi 2:16

Mal'akhi 2:16 SPC

want Ek haat egskeiding,” sê יהוה, die God van Yisra’el “en hom wat dit wat verkeerd is met sy kleed bedek,” sê יהוה-Tzva’ot. “Neem julle dan jul gees in ag dat julle nie verraderlik optree nie.”