Yo'el 1:13
Yo'el 1:13 SPC
Omgord julleself en weeklaag, o priesters; huil, o bedienaars van die altaar! Kom, oornag in rouklere, o bedienaars van my God, want die graanoffer en die drankoffer word teruggehou van die huis van julle God.